27 Augustus 2011

“Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n skat wat in ‘n saailand onder die grond lê… en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land.”

As Jesus jou Koning is, is jy burger van hierdie Koninkryk. Lees Matteus 13 waar Jesus 12 keer verwys na hierdie ander Koninkryk, God s’n, waaraan ons behoort. Leef vandag soos ‘n Koninkrykskind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.