27 Februarie

“Daar is tog ‘n God wat reg laat geskied.” Ps 58 vertel van mense wat swaar kry en onbillik behandel word. Daar is leiers wat korrup is en wat selfs op geweld en bedrog steun. Hulle besluite is nie regverdig en konsekwent nie. Dit gaan alles om eie belang. Ps 58 sê dat God weet daarvan, Hy sien dit raak. Daar gaan ‘n tyd van afrekening kom. Ons kan ook weet: “Daar is tog ‘n God wat reg laat geskied.” Lees Ps 57-60

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.