27 Julie 2011

“Mag al u vyande so omkom, Here, maar mag dié wat vir U liefhet, wees soos die son wat in sy volle krag skyn.” Daarna was daar veertig jaar lank vrede in die land.Rigters 5:31

Wees vandag vir God “’n son wat in sy volle krag skyn.” Twee vroue, Debora en Jael, tree hier as leiers op en as geestelike leiers luister hulle allereers na God. Deur hulle gehoorsaamheid word Israel se vyande oorwin wat hulle vir 20 jaar onderdruk het. In die oorwinningslied sing hulle: “Mag al u vyande so omkom, Here, maar mag dié wat vir U liefhet, wees soos die son wat in sy volle krag skyn.” (Lees Rigters 4-5)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.