27 November 2011

“Skielik het daar ‘n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan… Toe staan Hy (Jesus) op, bestraf die wind en sê vir die see: ‘Hou op! Bedaar!” … en daar het ‘n groot stilte gekom. Toe sê Hy vir hulle: ‘Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?'”

Selfs die wind en see is aan Jesus onderwerp. Daarom kan ons Hom ook in alles vertrou! Moenie bang wees nie. (Lees Markus 4:35-41)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.