27 September 2011

“Dra jou deel van die ontberings soos ‘n goeie soldaat van Christus Jesus. ‘n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie.”

Ons as soldate van Christus moet elke oomblik in “aktiewe diens” van Hom wees. Leef altyd paraat en gefokus. Gehoorsaam Hom. Span vandag alles in om Hom tevrede te stel, al beteken dit ook ontberings. (Lees 2 Timoteus 2)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.