28 Februarie

“Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.” Ps 62 beklemtoon weer eens dat diep sielerus alleen by God te vinde is. Baie dinge gebeur met ons en dit is veral mense wat ons baiekeer seermaak wat ons moeg laat. Weet egter God is ‘n rots, ‘n veilige vesting voor wie jy kan oopmaak. Hy gee jou die diepe sielerus na ‘n onstuimige jaar. Nét by God is daar rus. Lees Ps 61-65

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.