28 Julie 2011

Toe het die Here na Gideon toe gedraai en vir hom gesê: “Gaan met die krag wat jy het en gaan red die Israeliete uit die mag van die Midianiete! Toe, Ek stuur jou!” Rigters 8:14

Gideon se storie in Rigters 6 en 7 móét jy lees! Met ‘n aanvanklik onwillige Gideon en slegs 300 man verslaan God die hele leer van die Midianiete! Sê God nie miskien vandag ook vir jou soos vir Gideon: “Toe, Ek stuur jou!” En dan gee God die beste toerusting: “Die Gees van die Here het vir Gideon in besit geneem.” Wees braaf en wen vandag ‘n stukkie wêreld terug vir God deur die Gees wat in jou woon.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.