28 November 2011

“My dogtertjie lê op haar uiterste… en Hy (Jesus) sê toe (vir haar pa): ‘MOET JOU NIE ONTSTEL NIE. BLY MAAR NET GLO!’… Hy vat toe die kindjie (wat toe dood was) se hand en sê vir haar: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op! Dadelik het die dogtertjie opgestaan en begin loop… Die mense was stom van verbasing.”

Jesus se teenmiddel vir ons ontsteltenisse en krisisse en vrese is GELOOF IN HOM! (Lees Markus 5:21-42)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.