29 Julie 2011

Trouens, jy is reeds swanger en jy sal ‘n seun in die wêreld bring. Sy hare mag nie geskeer word nie, want die kind sal van sy geboorte af aan God gewy wees. Hy sal die Israeliete begin red uit die mag van die Filistyne.” Rigters 13:5

Met God – sonder God – met God. So kan Simson se lewe beskryf word! “die kind (Simson) sal van sy geboorte af aan God gewy wees… (en later in sy lewe) het hy  nie besef dat die Here hom verlaat het nie… toe (op sy ‘sterfbed’) roep Simson tot die Here: ‘Here my God, dink tog aan my!”
En God gebruik hom toe om die Filistyne te verslaan! Mag ons en ons kinders nooit sonder God leef nie! (Lees Rigt 13-16)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.