In Nasaret was daar twee reaksies op Jesus. “Baie… is deur sy woorde aangegryp” En verder staan daar dan: “Die mense wou niks van Hom weet nie.” Mag Jesus en sy woord ons elke dag aangryp, hoop gee, inspireer en troos.
Jesus wil vandag die verskil maak in jou persoonlike omstandighede. Verbind jou aan Hom en leef met Hom.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.