29 September 2011

Jesus kom enige dag weer. Wanneer weet ons nie. Ons moet net gereed lewe deur “wakker te bly en nugter te wees.”

Ons doen dit deur die uitleef van GELOOF, LIEFDE en HOOP. Glo in Jesus as ons Verlosser, laat liefde vir ander ons gedrag bepaal en wees verseker van ons hoop, die ewige lewe! En sien uit wanneer Jesus weer kom, want dan “sal ons altyd by die Here wees.”!!! (Lees 1 Tessalonisense 4-5)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.