“Jy (Dawid) is ‘n beter man as ek (Saul), want jy het aan my goed gedoen en ek het jou kwaad aangedoen.”
Dawid en Saul is totale teenoorgesteldes as by hul verhouding met God kom. Saul doen dinge sy eiesinnige manier; Dawid vra na God se wil. Saul mak jag op Dawid se lewe; Dawid spaar Saul toe hy hom kon doodmaak. Ons eerste impuls moet altyd “goed doen” wees en nie “kwaad aandoen” nie. (Lees 1 Sam 23:7-24:22)