3 Maart

“Waar is ‘n god so groot soos God?” Ps 77 vra hierdie vraag. Die antwoord wat hierdie vraag impliseer is dat daar natuurlik geen ander god so groot soos ons God is nie! Ons moet dit nie net weet nie ons kan elke dag daaruit leef! Hy is die Allerhoogste wat sy “volk soos ‘n kudde lei.” So is die grootste God ook elke dag betrokke by jou en my lewe en wil Hy ook vandag jou Herder wees. Lees Ps 74-77

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.