3 Oktober 2011

“Wat help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie?… geloof word eers deur dade volkome… geloof wat nie tot dade kom nie, is dood.”

Jou dade kan jou nie red nie, maar slegs jou geloof. Die toets van ware geloof is egter of ons doen wat ons glo! Geloof gaan oor in dade. Gelowiges lyk en leef anders as ongelowiges. Leef ons nie ons geloof uit nie, bedrieg ons onsself. (Lees Jakobus 1-2)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.