30 Augustus 2011

Nadat Jesus met mense oor die Koningskap van God gepraat het, raak hulle honger.

Met 5 brode en 2 visse voed Hy meer as 5000! Dan lees ons: “Almal het geëet en genoeg gekry.” Dit in ‘n bewys vir die mense dat God se Koninkryk net soveel met kos te make kan hê as met geloof. In Jesus vind ons genoeg van alles. Daar waar Jesus deel is van jou gewone- en geloofslewe, daar is is God Koning. (Lees Lukas 9:1-36)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.