“Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.” (Lees Spreuke 13)
Wat ons praat, bou op óf breek af! Dink twee keer vóór jy praat. Vra die Here om die wag voor ons mond te wees.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.