31 Julie 2011

Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” 1 Samuel 3:10

“Praat, Here, u dienaar luister!” Met gelowiges wat, soos Samuel, gewillig is om eers na God te luister, vermag Hy baie in sy Koninkryk! Van sy geboorte sien ons God se hand in Samuel se lewe en omdat hy gewillig was om na God te luister, word hy een van die grootste profete. En ons lees: “Die Here was by hom…”  Luister, luister, luister na God is een van die groot geheime van diensbaarheid aan Hom. (Lees 1 Sam 1-4)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.