31 Oktober 2011

“‘n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.” (Lees Spreuke 14)

Geduld word gekoppel aan verstandig. Geduld is die slim manier om met ander te leef. Geduld bring jou baie verder as om kort van draad te wees. Vra die Heilge Gees om vandag vir jou geduld te gee.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.