4 Augustus 2011

“Daar is niemand soos U nie. Buiten U is daar geen God nie, van hoeveel gode ons ook al gehoor het.”

Hierdie belydenis is deel van Dawid se gebed tydens die hoogtepunt van sy koningskap. Laat ons vandag steeds by Dawid leer dat daar buiten die Vader, Seun en Heilige Gees geen ander God is nie en niemand is soos Hy nie! Hierdie God wil by elkeen se lewe betrokke wees. Laat jou lewe gerus aan Hom oor. (Lees 2 Sam 5-7)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.