4 Maart

“Wat ons vaders ons (oor God) vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie… so sal hulle dan op God vertrou… en gehoorsaam wees.” Wees dankbaar vir jou ouers en ander mense wat jou van God geleer het. Van God se liefde vir jou, sy genade, sy sorg ook in moeilike tye. Wees dankbaar dat hulle jou ook van Kersfees – God met ons – vertel het. En gaan voort om jou kinders en ander te bly vertel. Lees Ps 78

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.