4 November 2011

“Moed laat ‘n mens sy lyding dra; as hy moed verloor het, kan niemand hom dit weer gee nie.” (Spreuke 18)

Moed en innerlike krag – wat net vanaf die Here kom – is al wat jou deurdra in swaar tye soos onder andere siekte. Moet nooit moed en hoop verloor nie!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.