5 Augustus 2011

“Toe sê Dawid vir Natan: ‘Ek het gesondig teen die Here.’ En Natan sê vir hom: ‘Die Here het jou sonde vergewe.”

Dawid is vir ons ‘n voorbeeld dat die sonde ook die oorhand kan kry as ons nie altyd naby aan die Here leef nie. Selfs die “sterkste” Christen kan val! Om weer op te staan vra opregte berou en belydenis en ‘n nuwe verhouding met God. Dan vergewe Hy en begin Hy ook weer nuut met ons! (Lees 2 Sam 11-12)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.