“Wie, sê julle, is Ek (Jesus)?… Petrus antwoord Hom: ‘U is die Christus!'” Wie is Jesus VIR JOU???
Hy is die enigste Verlosser met wie jy elke dag ‘n persoonlike verhouding mag hê en op wie jy volkome kan vertrou. (Lees Markus 8)
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.