5 Julie 2011

Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons ‘n stad met ‘n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so vir ons ‘n naam. Dan sal ons nie oor die hele aarde versprei nie.” Genesis 11:4

“Kom ons bou vir ons ‘n stad met ‘n toring waarvan die punt tot aan die hemel reik en maak so vir ons ‘n naam… die Here het hulle toe verstrooi… en hulle het opgehou met bou.”  Ambisie wat God buite rekening laat, kan nie aanspraak maak op die seën van God nie. Hoogmoed kom tot ‘n val. Nederige afhanklikheid van Hom is wat die Here vra. (Lees Gen 11:1-9)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.