“Hou in stand wat U met u eie hand geplant het, die wingerdstok wat U vir Uself gekweek het.” Ps 80 vergelyk Israel/God se kinders met ‘n wingerdstok waarvoor Hy sorg. Net soos ‘n druiweboer sorg God in alle opsigte vir ons. Hy plant, gee water, gee kos, snoei sodat druiwe/vrugte gedra kan word. Ons word geroep om in die nuwe jaar elke dag vir Hom vrug te dra. Jy kan as jy in Hom (Jesus) bly. Lees Ps 79-81
5 Maart
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.