5 November 2011

“Liewer arm wees en opreg lewe as ‘n leuenaar en boonop dwaas.” (Lees Spreuke 19)

Opregtheid, eerlikheid en integriteit staan teenoor korrupsie en leuens. Ons mag nooit ons waardes oorboord gooi ter wille van rykdom en besittings nie.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae