5 Oktober 2011

“Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste, die Lewende. Ek was dood en, kyk, Ek lewe tot in alle ewigheid; en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk. Skrywe nou op wat jy gesien het…”

In Openbaring 1 vertel Johannes vir ons die gesig wat hy van Jesus gesien het. Jesus is die Oorwinnaar! Jesus is die Sleuteldraer! Jesus kom weer! Jesus is in beheer! Jesus is by sy kinders!

Met vegunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.