5 September 2011

“Dit is soos u sê: Ek is ‘n koning,” antwoord Jesus…(maar) my koninkryk is nie van hierdie wêreld nie.”

Dit is die antwoord wat Jesus vir Pilatus gee nadat dié Hom gevra het of Hy ‘n koning is. Is jy ook burger van daardie koninkryk waarvan Jesus die Koning is? Daar is ‘n lied: “Crown Him, crown Him with many crowns…” Kroon Hom elke dag as Koning van elke deeltjie van jou lewe. (Lees Johannes 18)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.