6 Augustus 2011

Salomo as volgende koning van Israel vra van die Here: “Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê…”

Gehoorsaamheid aan God en insig is van die belangrikste voorvereistes om ‘n suksesvolle Christen en leier te wees. God gee dit aan wie dit van Hom vra. Leef vandag met lewensinsig wat Hy alleen kan gee asook in gehoorsaamheid aan Hom. (Lees 1 Konings 2-3)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.