“As iemand agter My (Jesus) aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg… wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.” Om Jesus te volg is nie maklik nie, maar dit is die moeite werd!
Verloën jouself en verloor jou op Jesus. Dan sal jy ‘n vol en ryk lewe hê. (Lees Markus 8 )
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.