6 Julie 2011

Ek sal jou ‘n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ‘n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ‘n seën wees. Genesis 12:2

“Ek sal jou seën… en jy moet tot ‘n seën wees.” Abram is die groot voorbeeld in die Ou Testament van iemand wat baie naby God geleef het. Via Abram en sy nakomelinge het God die geskiedenis van die wêreld in ‘n nuwe rigting gestuur. Soos vir Abram vra God ook vandag van jou om vir ander tot ‘n seën te wees. Hy seën jou sodat jy vir ander tot seën kan wees! Begin in jou eie huis. (Lees Gen. 12)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.