6 Maart

“Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind… vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur ‘n dorre laagte trek…” Die woorde “ dit gaan goed” kom baie in die Psalms voor soos ook hier in Ps 84. Kry u krag vir 2012 by die Here en Hy wil sy fonteine van seën en genade vir u oopmaak maak nie saak hoe onbekend die toekoms is nie. Hy is ons hoop. Lees Ps 82-85

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.