“Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.” (Lees Spreuke 20)
Om oop voor die Here te leef, is bevrydend. Hy gee die lewe en met Hom kan ons “deursigtig” wees. Soos wat die Christen binne is, behoort hy ook na buite te wees.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.