7 Desember 2012

“As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees” sê Jesus. Iemand wat ‘n dienende ingesteldheid het is in Jesus se oë belangriker as iemand wat sy eie trompet blaas.

Ware grootheid word nie gemeet aan persoonlike prestasies nie, maar of jy ‘n dienende persoonlikheid het. Voete was bo kop was. (Lees Markus 9:33 en verder)

Met vergunning van Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.