7 Februarie

“Wys my die pad wat ek moet loop… Laat u goeie Gees my op ‘n gelyk pad lei.” Die pad van die lewe het baie afdraaipaaie of plekke waar ons pad vurk en ons keuses moet maak. Hoe kies ek? In Ps 143 bid Dawid dat God hom deur sy Gees sal lei. Ons moet sensitief wees vir die stem van die Heilige Gees wat in ons woon. Leef onder beheer van die Heilige Gees – Hy wil jou vandag op die “gelyk pad lei.” Lees Ps 142-144

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.