7 Julie 2011

Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het. Genesis 15:6 “Moenie bang wees nie, Abram, Ek beskerm jou! Jou beloning sal baie groot wees… Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind…” Abram het God op sy woord geneem en Hom geglo toe Hy hom ‘n kind (op 100 jarige ouderdom!) asook ‘n nuwe land beloof het! Glo God, gehoorsaam God en doen sy wil. Hy sal jou geloof en gehoorsaamheid ook goedvind en jou ook beskerm en jou bangheid wegneem. (Lees Gen. 15)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.