7 Maart

‎”Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid.” (Ps 86) Die Here het ‘n unieke pad net vir jou in 2012. Luister na Hom, leer by Hom en wandel elke dag van 2012 met Hom. Lees Ps 86-89

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.