7 November 2011

“Wie na reg en liefde strewe, aan hom word ‘n vol lewe en eer geskenk.” (Lees Spreuke 21)

Liefde en geregtigheid is twee eienskappe van die Christen waarop die Bybel baie klem lê. Hierdie twee eienskappe moet ons verhoudinge met alle ander mense reël. Leef dit elke dag en die beloning is ‘n “vol lewe en eer”.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.