7 September 2011

Lees Johannes 20-21. Jesus se opstanding is die fondament, die basis, die sleutel van ons Christelike geloof.

Sy opstanding vertel Jesus se werk is voltooi en sy Koninkryk is ‘n werklikheid. Met Hom is ons oorwinnaars! Tomas sê egter: “As ek nie die merke van die spykers sien nie… sal ek nooit glo nie.” Jesus sê: “Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo.” Glo dat die lewende Jesus jou lewe wil beheer!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.