8 Augustus 2011

“Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom; maar as dit Baal is, volg hom.”

Israel (en ons?) neig maar altyd weg van die ware God na die afgode wat so aanloklik is. Iewers moet ons egter kies. Ons kan nie God en die afgode saam probeer dien nie. Na die neerlaag van die profete van Baal teen Elia, roep die volk uit: “Die Here is God! Die Here is God!” Wie kies jy vandag? (Lees 1 Konings 17-19)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.