8 Desember 2011

“Laat die kindertjies na My (Jesus) toe kom en moet hulle nie verhinder nie… Hy het sy arms om die kindertjies gesit, hulle die hande opgelê en hulle geseën.”

Vakansietyd is gesinstyd. Gee altyd baie spesiale tyd vir jou kinders (en kleinkinders). Jesus wil ook hulle beste Vriend en Verlosser wees! (Lees Markus 10:1-16)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.