8 Februarie

“As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.” Ons slaap baiekeer sleg. Daar is dinge waaroor ons bekommerd is; daar is teleurstellings; soms is daar swak verhoudinge in die huwelik of gesin of werk. Dawid ervaar ook in Ps 3 slegte lewensomstandighede, maar hy sê hy slaap tog goed “want die Here sorg vir my… U, Here, beskerm my aan alle kante.” (Lees Ps 1-5)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.