8 Julie 2011

God het vir hom gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou seun as brandoffer daar op een van die berge wat Ek vir jou sal aanwys.” Genesis 22:2

“Vat jou seun… Isak… en offer jou seun… Toe Abraham weer kyk, sien hy… ‘n skaapram…toe noem hy die plek ‘Die Here voorsien'”. Soos Abraham kan ons God ook volkome vertrou. Die grootste bewys daarvan is die Lam van God, Jesus Christus, wat Hy vir ons voorsien het. Leef vandag ook met die sekerheid “die Here voorsien”. (Lees Gen. 21-22)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.