8 November 2011

“‘n Goeie naam is meer werd as groot rykdom…” (Lees Spreuke 22)

Jou naam het te make met jou reputasie en beeld. Pas jou naam op deur altyd reg te leef. Moenie jou naam deur die modder sleep deur verkeerd op te tree en te leef nie. ” ‘N GOEIE NAAM IS MEER WERD AS GROOT RYKDOM.”

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.