8 September 2011

“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees… Nadat Hy dit gesê het, het ‘n wolk het Hom weggeneem.”

Jesus se werk op aarde is voltooi en sy lewe daarvoor gegee. In ‘n wolk word Hy weggeneem van waar Hy gekom het. Hy vra vir ons om sy werk voort te sit en sy getuies te wees en Hy gee die toerusting naamlik die krag van die Heilige Gees. (Lees Handelinge 1:1-11)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.