9 Augustus 2011

“Hy het die huis van die Here, die paleis en al die huise in Jerusalem afgebrand… So is Juda dan uit sy land weggevoer.”

Ongeveer 600 jaar nadat die Israeliete Kanaän, deur die beskikking van die Here, ingeneem het, word hulle in 586 deur die Babiloniërs weggevoer weens die “toorn van die Here.” Verspeelde kanse en verkeerde keuses! Herhalende ongehoorsaamheid aan die Here bly nie ongestraf nie. (Lees Kon 24-25)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.