9 Februarie

“Wat is die mens dat U aan hom dink? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon.” Loof God vandag as jou Skepper! Jy as mens is die kroon van sy skepping. Hy het jou gemaak, Hy dink aan jou, Hy kroon jou met aansien en eer. Jy is nie net ‘n nommer nie. Jy is iemand vir wie Hy omgee en lief is. Jy kan met waardigheid en selfrespek vandag leef. (Lees Ps 6-9)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.