9 Julie 2011

Isak het vir hom gesê: “Jy is tog my seun Esau!” en Jakob het gesê: “Ek is.” Genesis 27:24

Ons moet elke dag kies tussen die leuen en die waarheid. Jakob kies om te lieg en sy eie broer te bedrieg ter wille van eie voordeel. Hy moet vlug vir sy broer, maar kan nie vir God vlug nie. “Jy is tog my seun Esau!” en Jakob het gesê; “Ek is” …Hy (Jakob) het gedroom… “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.” Ons gebreke is baiekeer vir God geleenthede om nuut met ons te begin. (Lees Gen. 27-28)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.