”Die Here is Koning. Hy beklee Hom met majesteit… vas staan u troon van ouds af.” (Ps 93) Die Here is nie net Koning van die heelal nie, maar wil dit graag ook van elke mens wees. Kroon Hom vandag as jou Koning. Laat Hom toe om jou gedagtes, jou tong, jou verhoudinge, jou hele lewe in 2012 te beheer. Lees Ps 93-96
9 Maart
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!
Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.