9 Oktober 2011

“Toe het ek ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien… Elkeen wat die oorwinning behaal, SAL DIT ALLES KRY… Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou!”

Elkeen wat in Jesus glo, kry hierdie nuwe hemel en aarde verniet! Wat God in Genesis beplan het, maar deur die mens verwerp is, eindig in Openbaring met die groot oorwinning van God, van Jesus en vir ons wat glo! HALLELUJA! (Lees Openbaring 21-22)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.